In "Waar daar ’n wil is" gaan Lee-Ann in-diepte gesprekke met bekendes voer wat wissel van persone in die vermaakwêreld tot politici, aktiviste en baanbrekers.
Kallie Kriel
S2 | E11
16 Desember 21:00
'S2/E11 - Kallie Kriel'. AfriForum-hoof Kallie Kriel praat oor sy stryd teen ongeregtigheid. Lee-Ann gaan braai saam met...