In "Waar daar ’n wil is" gaan Lee-Ann in-diepte gesprekke met bekendes voer wat wissel van persone in die vermaakwêreld tot politici, aktiviste en baanbrekers.
S2 | E2
14 Oktober 21:00
'S2/E2'. Lee-Ann van Rooi gesels die week met die wêreld se sterkste man, Rayno Nel, en hoor by hom oor sy reis. Van sy ...