Prontuit ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Aanbieder Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by ’n wye spektrum Suid-Afrikaners. Skakel in vir die regstreekse uitsending, elke Woensdag om 21:00.
Tinder Swindlers & Pensionarisse
S12 | E11
10 Desember 21:00
'S12/E11 of 13 - Tinder Swindlers & Pensionarisse'. Pensionarisse verloor jaarliks biljoene rande aan romantiese swendel...