Magda Louw
144
Komedie
13 SL
Welkom
Nuus
Video
Foto
Nog Programme
Nuus
Yskoue winter; vuurwarm kykgenot op kykNET hierdie Julie
Julie is die koue hart van die winter, maar gelukkig is daar meer as genoeg warm vermaak op kykNET se kanale.
Nuus
Nuwe seisoen van Magda Louw op pad
Dié geliefde kat (of is dit in hierdie geval die hond?) kom weer. Die derde seisoen van Magda Louw is om die draai, en daar gaan beslis gelag word. En dalk ’n traan of twee tussendeur gepink word ook.
Nuus
Cindy Swanepoel binnekort in "Magda Louw" te sien
Wanneer die tweede seisoen van kykNET se gewilde plaaslike komediereeks op 1 Januarie 2024 afskop, gaan kykers ’n paar nuwe gesigte ontmoet.