In "Waar daar ’n wil is" gaan Lee-Ann in-diepte gesprekke met bekendes voer wat wissel van persone in die vermaakwêreld tot politici, aktiviste en baanbrekers.
S2 | E5
04 November 21:00
'S2/E5'. Die legendariese koerantman Tim du Plessis, kyk terug op sy invloedryke medialoopbaan en gesels oor familie en ...