"Ons tree nie af nie, ons tree op!" - Frank'n Spesiale oomblik tussen twee broers in die industrie. Lochner De Kock en Frank kuier in Woodstock waar hulle albei nou bly.
#Frank, Woensdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.