Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars kuier saam met interessante gaste van regoor SA, daar is ook lekker musiek deur Schalk Joubert en sy musikant vriende. Kom kuier saam.
S10 | E3
13 Maart 18:30
'S10/E3'. Hierdie week deel Jacques de Wet, Hansie Visser en DS Awie Brand stories vol humor en hart, met musiek saam me...