Dit kan die opwindendste tyd van ’n mens se lewe wees! "Met ’n huppel in die stap", aangebied deur Riaan Cruywagen, kyk hoe die lewe na 50 nuwe betekenis kry. Met onderwerpe wat vir jou saak maak!
S21 | E8
25 Februarie 17:30
'S21/E8'. Enkele kundige persone gesels oor die waarde wat water oefeninge en swemverwante aktiwiteite vir seniors inhou...