Dit het weliswaar vier jaar geneem vir die gewilde natuurbewaringsreeks, "Groen Namibië" om weer na kykNET se skerms terug te keer, maar die wag gaan beslis die moeite werd wees ...