Die Brug is uitdagend op elke denkbare manier, maar aan watter aanhalings of brokkies wyshede klou die spelers vas wanneer hulle fisies, geestelik en emosioneel uitgeput is?
Jamie Le Roe
“Let no one ever come to you without leaving happier (and better)”. – Moeder Teresa
Iana Strydom
Ek let nie regtig baie op na aanhalings nie; ek onthou dit ook nie sommer nie. Een wat wel by my gebly het vandat ek klein is, is dié een van Helen Keller: "Life is either a daring adventure or nothing at all".
Marna Grobler
We are not our age; we are our energy.
William Walters
“ I can do all things through Christ which strengtheneth me." – Philippians 4:11–13
Robert Kruger
A journey of 1000 miles start with one step.
Sam Marais
“If you weren’t you, then we’d all be a bit less we” - Winnie the Pooh.
Nonnie Geldenhuys
First coffee, then I can be amazing!
Tina Linder
Ag man... Maar my motto is “wake up, look up, get up, dress up and show up.”
Geo Botha
“Dream as if you'll live forever, live as if you'll die today.” – James Dean
“Every man has two lives, and the second starts when he realises, he has just one.” – Confucius
Larry Alcock
LEEF JOU LEWE VOORUIT!!!
Gaan die spelers die raad volg van hierdie brokkies wyshede of gaan hulle alles in hulle vermoë doen om oor Die brug te stap?
Skakel elke Donderdag om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 om te sien hoe dié 12 spelers emosioneel en fisies uitgedaag word om Die brug te voltooi. Gesels saam op Facebook, X, Instagram en TikTok deur die hutsmerk, #DieBrug te gebruik.
