web uni tv guide
Vinnie en Olga
web uni tv guide

Vinnie + Olga

144Komedie
Vinnie en Olga

Oor die film

Opsomming: ’n Non, Olga Vockerodt, is ’n top-agent vir die Vrystaatse Vampier Vegters (VVV) wat gestuur word om Vinnie, ’n ou vampier, te onderskep by sy fopbegrafnis en hom te elimineer. Sy ruil die twee kiste op pad na die begraafplaas om en sit vir Vinnie agter in die VVV se lykswa. Die missie ontaard egter in ’n nagmerrie, want Vinnie het sy eie plan beraam. Olga is salig onbewus dat die drywer langs haar eintlik Vinnie is en die regte drywer bewusteloos agter in die kis lê.

Ná ’n naelbytrit na die VVV se elimineringsterrein, kry Olga uiteindelik die oorhand en Vinnie eindig in die brandende kis. Olga mag dalk die missie as suksesvol bestempel, maar Vinnie het die laaste lag wanneer drie van sy slagoffers hulle tande wys en Vinnie se nalatenskap laat voortleef.

Vervaardiger: Louise Malan
Regisseur: Gerhard Ehlers
Draaiboek: Gerhard Ehlers

Met:
Paul Lückhoff
Edrien Erasmus

Nóg 2019-kortfilms

Rooilug

Rooilug

12:43 | 21 Junie 12:43
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Begrafnis

Die Begrafnis

15:26 | 13 Julie 15:26
web uni tv guide
Kanaal
144
Gebles

Gebles

15:46 | 14 Julie 15:46
web uni tv guide
Kanaal
144
Hoe om n perd te teken

Hoe om ’n perd te teken

16:10 | 15 Julie 16:10
web uni tv guide
Kanaal
144
Janneman

Janneman

16:29 | 16 Julie 16:29
web uni tv guide
Kanaal
144
Lakens

Lakens

16:43 | 17 Julie 16:43
web uni tv guide
Kanaal
144
Miemie

Miemie (En Die Meteoriet Wat Haar Definitief Gaan Tref)

16:59 | 18 Julie 16:59
web uni tv guide
Kanaal
144
My gelykenis

My gelykenis

10:35 | 19 Julie 10:35
web uni tv guide
Kanaal
144
Oedipus

Oedipus: Die musical

12:03 | 20 Julie 12:03
web uni tv guide
Kanaal
144
Sussie

Sussie

13:12 | 22 Julie 13:12
web uni tv guide
Kanaal
144
Swaaibraai

Swaaibraai

13:29 | 23 Julie 13:29
web uni tv guide
Kanaal
144
Van nasionale belang

Van nasionale belang

13:57 | 24 Julie 13:57
web uni tv guide
Kanaal
144
Vinnie en Olga

Vinnie + Olga

12:00 | 25 Julie 12:00
web uni tv guide
Kanaal
144
Binnelandse sake

Binnelandse sake

12:32 | 25 Julie 12:32
web uni tv guide
Kanaal
144

Vanjaar se vollengte films

Bhais Cafe

Bhai’s Cafe

14:13 | 23 Junie 14:13
web uni tv guide
Kanaal
144
Flatland

Flatland

14:37 | 25 Junie 14:37
web uni tv guide
Kanaal
144
Freedom

Freedom

16:37 | 26 Junie 16:37
web uni tv guide
Kanaal
144
Knuckle City

Knuckle City

11:20 | 28 Julie 11:20
web uni tv guide
Kanaal
144