web uni tv guide
Van nasionale belang
web uni tv guide

Van nasionale belang

144Aksie
Van nasionale belang

Meer oor die film

Opsomming:
Stefan Naude is ‘n geheime agent wat vir Nasionale Intelligensie werk. Stefan se werk is om oproepe van Suid-Afrikaanse burgers te monitor vir moontlike bedreigings vir nasionale sekuriteit. Wanneer Stefan ‘n gesprek afluister tussen ‘n sluipmoordenaar en sy skelmpie, vind hy uit dat ‘n minister se lewe bedreig word. Sy werk, om ‘n plan te beraam wat die minister en nasionale sekuriteit beskerm, word gekompliseer deur sy interne konflik oor die saak. Want die sluipmoordenaar is Stefan se buurman. Die skelmpie is Stefan se vrou. Stefan moet in die geheim werk om sy land én sy vrou te red. Sy kleurvolle kollegas is die enigste mense wat hom dalk kan help om 'n kat se kans te staan. Hulle missie, sou hulle kies om dit te aanvaar, is van nasionale belang.

Vervaardiger: Zak Hendrikz
Regisseur: Hannes Brümmer
Draaiboek: Renaldo Botha  

Met:
Tiaan Rautenbach
Zak Hendrikz
Je-ani Swiegelaar
Renaldo Botha
Eloise Clasen
Mari Molefe van Heerden

Nóg 2019-kortfilms

Rooilug

Rooilug

12:43 | 21 Junie 12:43
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Begrafnis

Die Begrafnis

15:26 | 13 Julie 15:26
web uni tv guide
Kanaal
144
Gebles

Gebles

15:46 | 14 Julie 15:46
web uni tv guide
Kanaal
144
Hoe om n perd te teken

Hoe om ’n perd te teken

16:10 | 15 Julie 16:10
web uni tv guide
Kanaal
144
Janneman

Janneman

16:29 | 16 Julie 16:29
web uni tv guide
Kanaal
144
Lakens

Lakens

16:43 | 17 Julie 16:43
web uni tv guide
Kanaal
144
Miemie

Miemie (En Die Meteoriet Wat Haar Definitief Gaan Tref)

16:59 | 18 Julie 16:59
web uni tv guide
Kanaal
144
My gelykenis

My gelykenis

10:35 | 19 Julie 10:35
web uni tv guide
Kanaal
144
Oedipus

Oedipus: Die musical

12:03 | 20 Julie 12:03
web uni tv guide
Kanaal
144
Sussie

Sussie

13:12 | 22 Julie 13:12
web uni tv guide
Kanaal
144
Swaaibraai

Swaaibraai

13:29 | 23 Julie 13:29
web uni tv guide
Kanaal
144
Van nasionale belang

Van nasionale belang

13:57 | 24 Julie 13:57
web uni tv guide
Kanaal
144
Vinnie en Olga

Vinnie + Olga

12:00 | 25 Julie 12:00
web uni tv guide
Kanaal
144
Binnelandse sake

Binnelandse sake

12:32 | 25 Julie 12:32
web uni tv guide
Kanaal
144

Vanjaar se vollengte films

Bhais Cafe

Bhai’s Cafe

14:13 | 23 Junie 14:13
web uni tv guide
Kanaal
144
Flatland

Flatland

14:37 | 25 Junie 14:37
web uni tv guide
Kanaal
144
Freedom

Freedom

16:37 | 26 Junie 16:37
web uni tv guide
Kanaal
144
Knuckle City

Knuckle City

11:20 | 28 Julie 11:20
web uni tv guide
Kanaal
144