Madelein handel oor 'n ma-en-dogter verhouding wat slegs herstel kan word as Nina haar hart vir haar Ma se storie kan oopmaak. Dis 'n komiese blik op 'n gesin.