web uni tv guide
Goldblatt
web uni tv guide

Goldblatt

144Dokumentêr
Goldblatt poster

Oor die film

Opsomming: “Ek beskou myself as ’n ongelisensieerde, selfaangestelde waarnemer en kritikus van die Suid-Afrikaanse samelewing, wat ek met die kamera verken.” – David Goldblatt. Dié internasionaal gevierde fotograaf David Goldblatt is op 25 Junie 2018 aan kanker oorlede, maar hierdie aangrypende visuele reis wys hoe indrukwekkend sy werk reeds die toets van die tyd deurstaan het. Dié dokumentêr is kort voor sy dood gemaak en sluit onderhoude met groot figure soos die Nobelpryswenner Nadine Gordimer, Marlene van Niekerk en William Kentridge in. Dit is ’n meditasie oor identiteit, plek en verlange binne die komplekse, wispelturige werklikhede van Suid-Afrika met ’n treffende klankbaan deur die New Yorkse komponis Qasim Naqvi (Dawn of Midi). Goldblatt se foto’s op die grootdoek is ’n aangrypende ervaring.

Vervaardiger: Josh Ginsburg
Regisseur: Daniel Zimbler 

Nóg 2019-dokkies

Poster

Billy Monk – Shot in the Dark

12:00 | 26 Julie 12:00
web uni tv guide
Kanaal
144
Buddha in Africa poster

Buddha in Africa

13:45 | 27 Julie 13:45
web uni tv guide
Kanaal
144
Dalene Matthee

Dalene

14:00 | 27 Julie 14:00
web uni tv guide
Kanaal
144
Goldblatt poster

Goldblatt

14:50 | 29 Julie 14:50
web uni tv guide
Kanaal
144
Poster

Liyana

12:00 | 30 Julie 12:00
web uni tv guide
Kanaal
144
Skeef poster

SKEEF

12:00 | 31 Julie 12:00
web uni tv guide
Kanaal
144
Sisters of the Wilderness poster

Sisters of the Wilderness

12:00 | 01 Augustus 12:00
web uni tv guide
Kanaal
144
STROOP poster

STROOP – journey into the rhino horn war

12:00 | 02 Augustus 12:00
web uni tv guide
Kanaal
144
The Colour of wine

The Colour Of Wine

12:00 | 03 Augustus 12:00
web uni tv guide
Kanaal
144
The Space

The Space: Theatre Of Survival

12:43 | 05 Augustus 12:43
web uni tv guide
Kanaal
144
Whispering Truth

Whispering Truth To Power

11:51 | 06 Augustus 11:51
web uni tv guide
Kanaal
144

Vanjaar se vollengte films

Bhais Cafe

Bhai’s Cafe

14:13 | 23 Junie 14:13
web uni tv guide
Kanaal
144
Flatland

Flatland

14:37 | 25 Junie 14:37
web uni tv guide
Kanaal
144
Freedom

Freedom

16:37 | 26 Junie 16:37
web uni tv guide
Kanaal
144
Knuckle City

Knuckle City

11:20 | 28 Julie 11:20
web uni tv guide
Kanaal
144