web uni tv guide
Ek en my selfie 2
web uni tv guide

Ek en Myselfie

144Komedie
Ek en myselfie 320 x 480

Oor die film

Sinopsis:
Anja en Charmoné is twee millennials vasgevang in die druk en spoed van ons tegnologiese wêreld.

Hulle het ’n skaamtelose selfbeheptheid met voorkoms en die vals beeld wat jy maklik met sosiale media kan opbou. So baie tyd word aan posts, comments en likes bestee, dat hulle eerder die klik van ’n muis en dating apps gebruik as om die werklike lewe te trotseer.

Charmoné verstaan nie hoekom sy die verkeerde tipe mans uitlok nie. Anja se sexy selfie-poging eindig rampspoedig. Ons kry ’n humoristiese blik agter die skerms van hierdie twee BFFs se sogenaamde flatervrye lewe.

Rolverdeling:
Carien Botha
David Louw
Zetske van Pletzen

Agter die skerms:
Regisseur: Luhann Jansen
Draaiboek: Zetske van Pletzen
Vervaardigers: Altus Theart en Zetske van Pletzen

Nog Silwerskermfees-fillms

36DDD

36DDD

16:42 | 18 Julie 16:42
web uni tv guide
Kanaal
144
Luister 320 x 480

Luister

16:43 | 18 Julie 16:43
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Kuur

Die Kuur

16:44 | 18 Julie 16:44
web uni tv guide
Kanaal
144
Voor ek val 320 x 480

Voor ek val

16:45 | 18 Julie 16:45
web uni tv guide
Kanaal
144
Venster 320 x 480

Venster

16:45 | 18 Julie 16:45
web uni tv guide
Kanaal
144
Wisseltrofee 320 x 480

Wisseltrofee

16:46 | 18 Julie 16:46
web uni tv guide
Kanaal
144
Langsaan

Langsaan

16:46 | 18 Julie 16:46
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Maan Val Bewusteloos 320 x 480

Die Maan val Bewusteloos

16:47 | 18 Julie 16:47
web uni tv guide
Kanaal
144
Ek het jou gemaak 320 x 480

Ek het jou gemaak

16:47 | 18 Julie 16:47
web uni tv guide
Kanaal
144
Versnel 320 x 480

Versnel

16:47 | 18 Julie 16:47
web uni tv guide
Kanaal
144
Slaaf

Slaaf

16:48 | 18 Julie 16:48
web uni tv guide
Kanaal
144
Soldaat 320 x 480

Soldaat

16:48 | 18 Julie 16:48
web uni tv guide
Kanaal
144
Vossie Vergas Homself

Vossie Vergas Homself

16:49 | 18 Julie 16:49
web uni tv guide
Kanaal
144
Vrekfontein

Vrekfontein

16:49 | 18 Julie 16:49
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Man met die snor 320 x 480

Die Man met die Snor

16:49 | 18 Julie 16:49
web uni tv guide
Kanaal
144
Soos gister 320 x 480

Soos Gister

16:50 | 18 Julie 16:50
web uni tv guide
Kanaal
144
Skoon 320 x 480

Skoon

16:50 | 18 Julie 16:50
web uni tv guide
Kanaal
144
Die Onderstepit 320 x 480

Die Onderspit

16:51 | 18 Julie 16:51
web uni tv guide
Kanaal
144