web uni tv guide
Die Stropers
web uni tv guide

Die Stropers

144Drama
Die Stropers

Oor die film

Opsomming:
Suid-Afrika is die geïsoleerde vesting van die Afrikaanse minderheidskultuur. In hierdie konserwatiewe boerderygemeenskap wat behep is met krag en manlikheid, is Janno anders, geheimsinnig, en emosioneel broos. Op ’n dag bring sy ma, streng godsdienstig, vir Pieter, ’n geharde straatweeskind wat sy wil red, huis toe. Sy vra vir Janno om ’n broer van hierdie vreemdeling te maak. Die twee seuns begin ’n stryd om mag, erfenis en ouerliefde.

Rolverdeling:
Brent Vermeulen
Alex van Dyk
Juliana Venter
Morné Visser
Erika Wessels
Benre Labuschachne
Danny Keough
Roxana Kerdachi

Agter die skerms:
Regisseur: Etienne Kallos  
Draaiboek: Etienne Kallos

Vervaardigers:
Sophie Erbs en Tom Dercourt – Cinema Defacto
Thembisa Cochrane en Michael Auret – Spier Films
Giorgos Karnavas en Konstantinos Kontovrakis – Heretic
Mariusz Wlodarski – Lava Films

Uitvoerende Vervaardigers: 
Lwazi Manzi – Mercurial Pictures
Annette Fausbøll, Julien Favre, Jean-Alexandre Luciani – Moonduckling Films