web uni tv guide
Benjamin
web uni tv guide

Benjamin

144Drama
Benjamin

Oor die film

Suider-Afrika. 4 380 dae sedert die laaste reën.

Opsomming:
Dis die jaar 2030, ’n dekade sedert die laaste reën geval het in Suider-Afrika. 

Chantelle September, ’n werknemer van Kinderwelsyn Suid-Afrika, word gestuur na die vervalle plattelandse dele van die Noord-Kaap, om sensuswerk te doen. Haar laaste opdrag is by ’n desperate plaasgemeenskap onder die leierskap van ’n charismatiese grondeienaar, Tobias du Toit. Haar ondersoek in die area laat haar met meer vrae as antwoorde, die belangrikste een seker: wie is Benjamin?

Rolverdeling:
Crystal Donna Roberts
Albert Maritz
Charlene Leroux
Dewald Pedro

Agter die skerms:
Vervaardiger: Ferdinand van Zyl
Regisseur: Johannes Pieter Nel
Draaiboek: Johannes Pieter Nel
Redigering: Jacques le Roux
Kinematografie: Johannes Pieter Nel
Hare en grimering: Nicola Loots
Kostuum-ontwerp: Catherine De Reuck
Produksie-ontwerp: Jaco Loots
Musiek: Alwine Nolte en Bart Nolte
 

Die akteurs

Crystal Donna Roberts
Crystal Donna Roberts
Albert Maritz
Albert Maritz
Charlene Leroux
Charlene Leroux
Dewald Pedro
Dewald Pedro