kyknet channel logo

Wees fancy in Franschhoek saam met kykNET se Die Real Housewives van die Wynlande!

Hoe werk die kompetisie: 

- Kykers kan een keer per rondte inskryf. 'n Rondte begin weekliks op Donderdae na die uitsending van Die Real Housewives van die Wynlande om 21:00 en sluit Donderdae voor die uitsending van Die Real Housewives van die Wynlande om 20:00. 

- Antwoorde sal bekend gemaak word weekliks op Donderdae om 20:00.

- Die eerste rondte van die kompetisie begin 29 Junie om 21:00 en die laaste rondte sluit die 27 Julie om 20:00 - gebasseer op vier weeklikse episodiese-vrae onderskeidelik op die 29 Junie, 6 Julie, 13 Julie en 20 Julie. 

 

 

Prys aankondiging:

- Twee wenners sal lukrake gekies word vir rondte 1 (29 Junie - 6 Julie) en rondte 2 (6 - 13 Julie) onderskeidelik. 

- Drie wenners sal lukrake gekies word vir rondte 3 (13 - 20 Julie) en rondte 4 (20 - 27 Julie) onderskeidelik.