Dit is die seisoen om agteroor te sit en een van jou gunsteling M-Net / kykNET / Mzansi Magic programme te geniet, saam met ’n heerlike Debonairs-pizza.
Jy kan jou deel van R25 000 in Debonairs-koopbewyse wen.
Om in te skryf, kies eenvoudig een van jou gunsteling-programme en koppel dit met die pizza wat jy wil geniet saam met jou program. Skryf daagliks in vir die perfekte pizza -kompetisie om jou kanse om te wen, te vergroot.
Bepalings en voorwaardes geld.