kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Vuurdoop

Video18 Augustus

Vyf leerlinge van ’n gesiene seunskool moet een vakansie agterbly om boete te doen vir verskeie oortredings. Die nuwe koshuisvader het egter verskeie wraaksugtige planne teen hulle…