Dis weer tyd vir die Kwêla Dorp van die Jaar benoemings.
Stuur jou SMS na 33157 met slegs die dorp se naam teen R1.50 per SMS. Jy kan soveel keer SMS in die fase as wat jy wil. Die 3 dorpe uit elke kompetisiestreek met die meeste benoemings gaan deur na die streekrondtes.