"Ek, Hy en Jy" vertel die verhaal van Soefie wat nog altyd haar jonger suster, Katrien, se behoeftes bo haar eie gestel het. Sedert hulle ouers se dood, sestien jaar gelede, dra Soefie die groot verantwoordelikheid om na Katrien om te sien.
Ek En Hy
S1 | E1
30 Desember 20:00
'S1/E1 - Ek En Hy'. Soefie ontmoet Danie, Katrien se nuwe kêrel, net toe Nicolaas 'n oorsese aanbod kry en haar wil saam...