kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Verbode liefde

Video
26 Junie

Kykers kan binnekort vasgevang word in die liefdesdrama, "Verbode liefde" – 'n oorgeklankte Turkse telenovela – wat eersdaags Woensdag 5 Julie om 20:00 op kykNET&kie, DStv-kanaal 145 begin.