kyknet channel logo

Amptelike Voorskou

Video07 Januarie

Lienke stem in om tydelik kuns te gee by haar voormalige laerskool. Tot haar skok ontdek sy dat Ruan, die buurman wat haar hart op hoërskool gebreek het, nou haar kollega is. 😬😳