In dié nuwe leefstylprogram ondergaan 12 deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word en selfs hul voorkoms radikaal te verander.
S1 | E8
20 Mei 21:30
'S1/E8'. Na haar egskeiding het Antoinette Wink haarself verloor, en sy soek 'n nuwe rede om te glimlag en vreugde na an...