web uni tv guide
web uni tv guide

Skemergrond

145Telenovela13 VL

Voorskou: 18 – 21 Januarie 2026 – Skemergrond

Video16 Januarie

Spanning kook oor, geheime knaag en lojaliteite word getoets hierdie week op Skemergrond. Maak seker jy skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kyknet&kie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.