Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars kuier saam met interessante gaste van regoor SA, daar is ook lekker musiek deur Schalk Joubert en sy musikant vriende. Kom kuier saam.
S10 | E7
10 April 18:30
'S10/E7'. Hierdie week deel Alan Hughes, Riaan Cruywagen en Hugo (Kitaannek) Louw stories vol humor en hart, met musiek ...