web uni tv guide
Op my eish S4 Slim BB

Inskrywings nou oop: Op My Eish! Seisoen 4 - Ruan Smith

Video
30 Junie

Die voormalige professionele rugbyspeler en een helfte van die bekende Smith-tweeling, Ruan Smith is die nuwe alleenloper in #kykNET se gewilde realiteitsreeks #OpMyEish! Is jy gereed vir liefde? Skryf nou in by kyknet.tv.