web uni tv guide
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Nóg Kwêla-stories

Dorp van die Jaar 2020

Kwêla Dorp van die Jaar 2026 Image : 20617
Kwêla Dorp Van Die Jaar - Wenner 2025 Image : 19835
Kwêla Dorp Van Die Jaar - Wenner 2025Maryke Haywood, bemarkingsbestuurder van Lottoland en Waldimar Pelser, direkteur van Premium Kanale kom gesels oor wat #KwêlaDorpVanDieJaar beteken en hoekom dit belangrik is en kondig die wenner aan. Baie geluk aan Bloemhof, vanjaar se wenner.
Skryf in! – Kwêla Dorp van die jaar 2024 Image : 17753
Skryf in! – Kwêla Dorp van die jaar 2024Dit is weer tyd vir die immergewilde Kwêla “Dorp van die jaar”- kompetisie!
Dorp van die jaar 2023: Die groot wenner – Kwêla Image : 16891
Dorp van die jaar 2023: Die groot wenner – KwêlaDelmas is hierdie jaar se #DorpVanDieJaar en Lottoland het R1 miljoen geskenk om dié dorp te verbeter!
Dorp van die jaar 2023: KwaZulu-Natal finalis – Kwêla Image : 16834
Dorp van die jaar 2023: KwaZulu-Natal finalis – KwêlaMargate is die volgende #DorpVanDieJaar-finalis in KwaZulu-Natal.
Dorp van die jaar 2023: Namibië-finalis – Kwêla Image : 16790
Dorp van die jaar 2023: Namibië-finalis – KwêlaWalvisbaai is vanaand aangekondig as die #DorpVanDieJaar-finalis vir Namibië!
Dorp van die jaar 2023: Vrystaat-finalis – Kwêla Image : 16768
Dorp van die jaar 2023: Vrystaat-finalis – KwêlaDié klein dorpie gaan hierdie jaar die Vrystaat verteenwoordig in die 2023 Dorp van die jaar-kompetisie!
Dorp van die jaar 2023: Limpopo-finalis – Kwêla Image : 16714
Dorp van die jaar 2023: Limpopo-finalis – KwêlaRooiberg is vanaand aangekondig as die #DorpVanDieJaar-finalis vir Limpopo!
Dorp van die jaar 2023: Oos-Kaap-finalis – Kwêla Image : 16691
Dorp van die jaar 2023: Oos-Kaap-finalis – KwêlaWillowmore is vanaand aangekondig as die #DorpVanDieJaar-finalis vir die Oos-Kaap!
Dorp van die jaar 2023: Mpumalanga-finalis – Kwêla Image : 16673
Dorp van die jaar 2023: Mpumalanga-finalis – KwêlaDelmas gaan hierdie jaar Mpumalanga verteenwoordig in die Kwêla Dorp van die jaar-kompetisie!
Dorp van die jaar 2023: Noord-Kaap-finalis – Kwêla Image : 16655
Dorp van die jaar 2023: Noord-Kaap-finalis – KwêlaDie span was vanaand in Nieuwoudtville om meer uit te vind oor dié Dorp van die jaar-finalis.
Dorp van die jaar 2023: Gauteng/Noordwes-finalis – Kwêla Image : 16639
Dorp van die jaar 2023: Gauteng/Noordwes-finalis – KwêlaHartebeespoort gaan hierdie jaar Gauteng en Noordwes verteennwoordig in die Kwêla Dorp van die jaar-kompetisie! Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Dorp van die jaar 2023: Wes-Kaap-finalis – Kwêla Image : 16617
Dorp van die jaar 2023: Wes-Kaap-finalis – KwêlaBonnievale is vanjaar gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig in die 2023 Dorp van die jaar-kompetisie!
Dorp van die jaar 2023: Rondte 3 – Kwêla Image : 16562
Dorp van die jaar 2023: Rondte 3 – KwêlaJy kan nóú stem vir jou gunsteling dorp in die Vrystaat, Namibië en KwaZulu-Natal.
Dorp van die jaar 2023: Rondte 2 – Kwêla Image : 16552
Dorp van die jaar 2023: Rondte 2 – KwêlaJy kan nóú stem vir jou gunsteling dorp in Mpumalanga, Oos-Kaap en Limpopo.
Dorp van die jaar 2023: Rondte 1 – Kwêla Image : 16541
Dorp van die jaar 2023: Rondte 1 – KwêlaKwêla se Dorp van die jaar-kompetisie is terug en jy kan nou stem vir jou gunsteling dorp!
Dorp van die jaar 2023: Nomineer nou jou dorp! – Kwêla Image : 16407
Dorp van die jaar 2023: Nomineer nou jou dorp! – KwêlaInskrywings vir 2023 se “dorp van die jaar”-kompetisie is nóú oop!
Die dorp van die jaar is… – Kwêla Image : 15542
Die dorp van die jaar is… – KwêlaDie Kwêla dorp van die jaar- wenner vir 2022 is, Kroonstad! Kyk hier na die oomblik toe die wenner aangekondig is.
Keetmanshoop (Namibië finalis) – Kwêla Image : 15487
Keetmanshoop (Namibië finalis) – KwêlaNamibië se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Keetmanshoop! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Glencoe ( KwaZulu-Natal finalis) – Kwêla Image : 15464
Glencoe ( KwaZulu-Natal finalis) – KwêlaKwaZulu-Natal se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompeitise, is Glencoe! Loer gerus hier na dié pragtige dorp!
Haenertsburg (Limpopo-finalis) – Kwêla Image : 15427
Haenertsburg (Limpopo-finalis) – KwêlaLimpopo se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Haenertsburg! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Pelgrimsrus (Mpumalanga-finalis) – Kwêla Image : 15407
Pelgrimsrus (Mpumalanga-finalis) – KwêlaMpumalanga se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie is Pelgrimsrus.
Graaff-Reinet (Oos-Kaap-finalis) – Kwêla Image : 15377
Graaff-Reinet (Oos-Kaap-finalis) – KwêlaDie Oos-Kaap se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Graaff-Reinet! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.
Kroonstad (Vrystaat finalis) – Kwêla Image : 15348
Kroonstad (Vrystaat finalis) – KwêlaDie Vrystaat se finalis vir vanjaar se Kwêla dorp van die jaar- kompetisie, is Kroonstad! Loer gerus hier na dié pragtige dorp.

Ons giggel nogsteeds

Gewild onder Kwêla-kykers

NOG VERMAAK

Vandag
Dinsdag
Vandag
Môre
Vrydag
Saterdag
Sondag
Maandag