web uni tv guide
Koppieteefontein S2 SP BB
web uni tv guide

Koppieteefontein

144RealiteitPG

seisoen

7

6

4

3

2

1

Koppieteefontein S2 Poster

OOR DIE PROGRAM

Dit is asof ’n koppie tee net die ding is wat mense hulle harte laat oopmaak. Of dalk is dit Jak de Priester se innemende persoonlikheid wat bekendes so gemaklik voor die kamera gemaak het in die tweede seisoen van Koppieteefontein.

S2 | E13
30 Desember 17:30
'S2/E13 of 13'. Ons sluit hierdie seisoen op 'n besonderse noot af. Jak de Priester gaan kuier aan huis by bekroonde bes...

Jak is terug vir nog ’n seisoen van Koppieteefontein

News
23 September 2022
Die tweede seisoen van Koppieteefontein met aanbieder Jak de Priester bring groot persoonlikhede soos filmmaker Leon Schuster en veteraan-omroeper Amoré Bekker as gaste.
Jak de Priester

Dit is asof ’n koppie tee net die ding is wat mense hulle harte laat oopmaak. Of dalk is dit Jak de Priester se innemende persoonlikheid wat bekendes so gemaklik voor die kamera gemaak het in die eerste seisoen van Koppieteefontein. Die goeie nuus is dat ’n tweede seisoen op Vrydag 7 Oktober 17:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin en te oordeel aan die gastelys, gaan dit beslis weer ’n wenner wees.

Onder die bekendes wat saam met Jak gaan tee drink, is die sangeres Riana Nel, die pianis Charl du Plessis, legendariese akteur en filmmaker Leon Schuster, die Kassie Kuiers-aanbieder Renaldo Schwarp, die ekonoom Dawie Roodt, die komediant Schalk Bezuidenhout, veteraan-omroeper Amoré Bekker en die nuusleser Daniëlla van Heerden.

“Ek sien baie uit na hierdie seisoen,” sê Jak. “Met ’n tweede seisoen is dit asof die ratte gladder loop. Ons het effens meer mans as gaste, maar elke een van die gaste is wonderlik. Dit gaan ’n baie besondere seisoen wees.”

“Jak de Priester is vir meer as ’n dekade een van ons voorste onderhoudvoerders in Afrikaans,” sê die uitvoerende vervaardiger van die reeks, André Calitz van Blixem Produksies.

“Hy word wyd gerespekteer en van ons se land se grootste en bekendes name in bykans alle industrieë vertrou hom. As sy vennoot in hierdie baie spesiale projek, is die tweede seisoen vir ons ’n groot droom. Ons sien uit dat elke kyker se hart aangeraak gaan word met elke onderhoud, want vir ’n halfuur elke week op kykNET stap ons ’n paar tree in ons gaste se skoene.”

Jak gaan ook in hierdie seisoen vir elke gas ’n unieke geskenk gee wat hy self gemaak het. Die geskenke is in samewerking met RoenCo gemaak.

Koppieteefontein begin Vrydag 7 Oktober om 17:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en sal ook op Catch Up beskikbaar wees. Jy kan ook die hutsmerk #KoppieTeeFontein aanlyn volg.

Nog Programme

Safari roetes S3 Poster

Safari Roetes

17:30 | 01 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Suidooster S10 Poster KN

Suidooster

18:00 | 01 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Reenboogrant poster

Reënboogrant

18:30 | 01 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Binnelanders S15 Poster

Binnelanders

19:30 | 01 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Toks & Tjops

Toks & Tjops

20:00 | 01 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
JBVE S15 Poster

Jan Braai Vir Erfenis

19:30 | 02 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Moer n boer S2 Poster

Moer 'n boer

20:00 | 02 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Fiesta S27 Poster

Fiësta

18:00 | 03 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Se Jou Se S5

Sê Jou Sê

19:00 | 03 Aug
web uni tv guide
Kanaal
145
Oplossings vir die Platteland

Oplossings vir die platteland

20:00 | 03 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Su-an (en so aan) sluit aan by Die GROOT Ontbyt

Die GROOT Ontbyt

06:00 | 04 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
4x4 met Andre S4 Poster

4x4 Met André

17:30 | 04 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Diepe waters S3 Poster

Diepe Waters

18:30 | 04 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Skemergrond S2

Skemergrond

19:30 | 04 Aug
web uni tv guide
Kanaal
145
Plaas Van Passie

Plaas Van Passie

20:00 | 04 Aug
web uni tv guide
Kanaal
145
Magda Louw S3 Poster

Magda Louw

20:00 | 04 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
In Gesprek

In Gesprek

20:30 | 04 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Die nuusmakers S1 Poster Maintenance

Die Nuusmakers

20:00 | 05 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Hannes aan huis S12 Poster

Hannes Aan Huis

21:00 | 05 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Lottoland help n dorp S4 Poster

Lottoland Help 'n Dorp

21:30 | 05 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Met n huppel in die stap S19 Poster

Met 'n Huppel In Die Stap

17:30 | 06 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Wie word n miljoener S5 Poster

Wie Word 'n Miljoenêr?

20:00 | 06 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Govan Ontbloot

Govan Ontbloot

21:00 | 06 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
Boer soek n vrou S17 Poster

Boer Soek 'n Vrou

20:00 | 07 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144