Adri Joubert is die liefling nuusleser, maar beide die nuus én haar rol as hoofaanbieder is in die gedrang. Maar dan tref 'n persoonlike tragedie en al haar vrese vervaag.
S1 | E10
29 Julie 20:00
'S1/E10'. Adri en Sonia ontmoet, en Sonia hou vol dat wat gebeur het die aand van Dawid se dood, net 'n ongeluk was. Adr...