Stephen werk al vir 14 jaar lank in die gedrukte media. Intussen was en is hy nogsteeds betrokke by gemeenskapsradio as nuusleser, musiek- en sport-aanbieder. Stephen is vir twee agtereenvolgende jare met sertifikate vereer vir sy dekking van die 2010 FIFA Sokker-wêreldbeker.