web uni tv guide
Die brug emmys slim BB

Ek is – Die brug

Nuus
26 Oktober 2023
Hoe sal die spelers op “Die brug” hulleself beskryf?
Brug article image ep1 ek is

In die eerste episode van Die brug het ons kennis gemaak met 12 vreemdelinge wat moet saamwerk met een doel voor oë: Om ‘n brug van 250m te bou om ‘n skat van R1 miljoen te bereik. 

Sal dié beskrywings hulle kan help om Die brug te voltooi?

Jamie Le Roe

Warm

Bubbly

Sincere

Iana Strydom

Avontuurlustig

Vriendelik

Positief

Marna Grobler

Outgoing

Compassionate 

Strong leader

William Walters

Gevaarlik 

Lojaal

Gedissiplineerd

Robert Kruger

Fun

Loving

Adventurous

Arnold Bosman

Pret

Lojaal

Betroubaar

Sam Marais

Nuuskierig 

Saggeaard

Lewenslustig

Nonnie Geldenhuys

Ernstig 

Eenvoudig

Liefdevol

Tina Linder

Lojaal 

Vriendelik 

Nederig

Geo Botha

Ambitious

Disciplined

Caring

Larry Alcock

Aktief

Joviaal

Netjies

Avril Albetti

Beautiful

Confident

Caring

Gaan die spelers se beskrywings van hulself gestand doen? Of gaan Die brug hulle forseer om ander fasette van hulle persoonlikhede te ontgin? 

Skakel elke Donderdag om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 om te sien hoe dié 12 spelers emosioneel en fisies uitgedaag word om Die brug te voltooi. Gesels saam op Facebook, X, Instagram en TikTok deur die hutsmerk, #DieBrug te gebruik.