web uni tv guide
Boer soek n vrou S17 SP BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

seisoen

17

16

15

Boer soek n vrou S17 Poster

"Boer soek ’n vrou", ’n werklikheidsreeks wat ook internasionale sukses geniet, volg hubare boere in hul soektog na liefde.

Boer soek n vrou S17 Launch presser image

Ontmoet die boere

Die perfekte "Boer soek 'n vrou"- jol!

Barto - H2Oë (Official Music Video) Image : 18295
Video
Barto - H2Oë (Official Music Video)
Official Music Video for "H2Oë" by Barto. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BH2O Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100075855320009 Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/ TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers?_t=8UxI0sYyCYP&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Director/Director of Photography/Editor/Grading/Lighting design/Producer - Stephan van Huyssteen Official Music Video by Barto performing H2Oë. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/qhaEPL #Barto #H2Oe H2Oë - Lirieke Ek het gedink ek soek die reën Ek het gedink ek soek die see Nie geweet ek gaan dit vind in haar oë Ek het gedink ek soek die reën Ek het gedink ek soek riviere Wat loop tot in die mond Nie geweet 'n hart kan dieper as diep Ek het gedink ek soek die reën H2Oë As haar twee oë kyk vir my Dryf my wêreld verby my H2Oë As haar twee oë vir my staar Wil my hart nie bedaar nie Sy gee my lewe Sy vedrink my gewete Met oë soos reën Verhoor sy my gebede H2Oë Is soos water vir my Wanneer haar twee oë kyk vir my H2Oë is soos water vir my Nie gedink ek soek die vloed Het nie gedink ek soek die storm Het nie gedink ek soek die breek van 'n wolk Maar nou weet ek dis wat ek kort Ek sien hoe vorm elke druppel Oor en oor maak dit 'n rippel Sy breek die stilte van my kalm Weer en weer en weer en weer H2Oë As haar twee oë kyk vir my Dryf my wêreld verby my H2Oë As haar twee oë vir my staar Wil my hart nie bedaar nie Oh sy Sy gee my lewe Sy vedrink my gewete Met oë soos reën Verhoor sy my gebede H2Oë As haar twee oë kyk vir my Dryf my wêreld verby my H2Oë As haar twee oë vir my staar Wil my hart nie bedaar nie Oh sy Gee my lewe Vedrink my gewete Met oë soos reën Verhoor sy my gebede H2Oë Is soos water vir my Wanneer haar twee oë kyk vir my H2Oë is soos water vir my
Eloff - Swipe Regs (Official Lyric Video) Image : 18296
Video
Eloff - Swipe Regs (Official Lyric Video)
Lyric Video for "Swipe Regs" by Eloff. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/SwipeRegs Follow Eloff on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/eloffmusiek Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Official Lyric Video created by Nick Jordaan Swipe Regs - Lirieke Rooi Billabong bikini aan Sy’s mooier as die nooi aan die regterkant Maar die foto pixelate Ek wonder is dit fake? Flip bra, ek moet mooi besluit 21 en sy het ‘n Pug of twee Maar ek sal vir haar ‘n Cocker Spaniel gee Sy lyk of sy kan dans Soen sy in Afrikaans? My vingers, my vingers beginne sweet Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee So kom dat ek jou iets van my leer SWIPE LINKS Vir ‘n mansion en ‘n blink BMW En die leë beloftes wat hy gaan gee SWIPE REGS Vir die doodgewone Polo ou Ek’s by die beach bum bar babe Kom gou-gou SWIPE LINKS Vir die ballie wat jou try verlei Wat ‘n jong trophy wife wil kry Soek jy? Iemand wat jou kan verlei SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry Volgende in lyn, kom van Bloemfontein Sy’t ‘n bakkie, dra geen hakkies, sy’s die girl vir my Biltong is haar ding, sy’s altyd in die gym Flip bra, sjoe bra Dis a match! Sy’s ‘n catch, ek like daai “ping”-geluid My lyn in die water, sy’t die aas gebyt Sy soen in Afrikaans, daai lyfie sal kan dans My vingers, my vingers beginne sweet Soos daai ski-ski pants oor die skerm beweeg Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee So kom dat ek jou iets van my leer SWIPE LINKS Vir ‘n mansion en ‘n blink BMW En die leë beloftes wat hy gaan gee SWIPE REGS Vir die doodgewone Polo ou Ek’s by die beach bum bar babe Kom gou-gou SWIPE LINKS Vir die ballie wat jou try verlei Wat ‘n jong trophy wife wil kry Soek jy? Iemand wat jou kan verlei SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry Kaalvoet Seesand somer Seesand somer saam my Kaalvoet Seesand somer ‘n Seesand somervry Swipe regs vir my My vingers, my vingers beginne sweet Soos ek my duim, duim, duim oor die skerm vee Ek weet jy wonder, jy wonder wat kan gebeur So kom dat ek jou iets van my leer SWIPE LINKS Vir ‘n mansion en ‘n blink BMW En die leë beloftes wat hy gaan gee SWIPE REGS Vir die doodgewone Polo ou Ek’s by die beach bum bar babe Kom gou-gou SWIPE LINKS Vir die ballie wat jou try verlei Wat ‘n jong trophy wife wil kry Soek jy? Iemand wat jou kan verlei SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry Lyric Video by Eloff performing Swipe Regs. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/DZXf19 #Eloff, #SwipeRegs @Hittegolf #Witblits #JohnnieBlou
Ricus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo) Image : 18297
Video
Ricus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo)
Luister of koop 'Khaki' hier - https://RicusNel.lnk.to/KhakiMB Volg Ricus Nel op sosiale media: TikTok - https://www.tiktok.com/@ricusnel?_t=8dOirBtcx89&_r=1 Facebook - https://www.facebook.com/ricus.nel.14?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/ricusnel?igshid=NTc4MTIwNjQ2YQ== _____________________________________________________ Lirieke: Dis vrydag aand en eks verveeld Ons lê al in die kooi Al my pelle het gaan jag En ek was ook genooi My keel raak droog Ek loer vir Ma Se sy maak toe jou oog Maar hoe de hêl moet ek dan slaap As my 308 en my pyl en boog Die heeltyd by my spook Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie Steek die vure aan dan braai ons n skaapie As die bure kla dan maak dit nie saak nie Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki My vrou raak mooi Sys n lekke nooi Ekt eintlik al vergeet Dat sy vuur kan maak En n dop kan gooi Sys oulik man jy weet Ek kyk vir haar sy kyk vir my Ek jaag haar om die erf Maar hoe de hel moet ek haar vang As sy n waewiel maak En my stoom opraak En die liefde in my kook Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie Steek die vure aan dan braai ons n skaapie As die bure kla dan maak dit nie saak nie Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki Ons moet dit weer doen Ek sal jou weer soen Net ek en jy Kyk die aand is klaar verby Ons moet dit weer doen Ek sal jou weer soen “mwah” “Mamma is die pap al reg, eks besig om gaar te word voor die vleis.” Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie Steek die vure aan dan braai ons n skaapie As die bure kla dan maak dit nie saak nie Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie Steek die vure aan dan braai ons n skaapie As die bure kla dan maak dit nie saak nie Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki O dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Sit nou weer die ligte af maar ons gaan nie slaap nie
Barto - Impulsief (Official Music Video) Image : 18298
Video
Barto - Impulsief (Official Music Video)
Official Music Video for "Impulsief" by Barto. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Impulsief Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100075855320009 Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/ TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers?_t=8UxI0sYyCYP&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Director/DOP/editor/colour grading: Eric T Graham - ETG media Production manager: Tehan - ETG media Stills photographer- Eben Liebenberg (Photo elements) Special thanks to venues/locations: Kyle’s Tattoo Studio, Oosthavens PTA East, Sowaar bar, In die Bos Pub PTA East, Kimiad Golf Course Extras: Nico kruger , Jp Terblanche, Caelen De Wet, Charl Janse v rensburg, Stefan de beer, JC patrick , James McLaren , Janis Kelber, Martnus Bekker , Emma Grijseels, Megan Benadé, Stefan Kelber, Ben van Zyl, Devon Cook, Christian Joubert, Annick Labuschagne , Misha Preller , Cinelle Swiegers, Manrico Swiegers, Claudia Swiegers, Pieter Swiegers , Benita Swiegers, Chane De beer, Alex de villiers, Peter Toussaint , Carli luyt , Petrus De Beer, Juan Whelpton, Adrianay van der Merwe, Ruan Coetzee, Anri Groenewald, Gerrit van Zander, Evarni Lee, Jade Mackenzie Impulsief - Lirieke So wat van ons doen dit nou Een vir my en twee vir jou Ons kan val soos ons wil Laat die gevoel insink Voel ‘n veer wat ander dink Ek het tyd ek het plek Kom jy saam Kom jy saam Kom jy saam Kom jy saam Kom jy saam Kom jy saam So kom ons wees impulsief vanaand En hê mekaar lief vanaand Kom wees impulsief, hê my lief So kom ons wees impulsief vanaand En hê mekaar lief vanaand Kom kry bietjie, lief Wees saam met my impulsief (Hey) Wees saam met my impulsief (Oh) Wys my wat jy wil hê Wil dit op my arm sê Lewe een lewe nou Gryp vas wat jy wil vat Skraap jou eie pad As jy gaan vat my saam Vat my saam Vat my saam Vat my saam Ek kom saam Ek kom saam Ek kom saam So kom ons wees impulsief vanaand En hê mekaar lief vanaand Kom wees impulsief, hê my lief So kom ons wees impulsief vanaand En hê mekaar lief vanaand Kom kry bietjie, lief Wees saam met my impulsief (Hey) Wees saam met my impulsief (Oh) Wat van ons doen dit nou Wat van ons doen dit nou Een vir my en twee vir jou Wees saam met my impulsief Kom jy saam (Kom jy saam kom jy saam) Kom jy saam (Kom jy saam kom jy saam) Kom jy saam (Kom jy saam kom jy saam) Kom jy saam (Kom jy saam kom jy saam) So kom ons wees impulsief vanaand En hê mekaar lief vanaand Kom wees impulsief, hê my lief So kom ons wees impulsief vanaand En hê mekaar lief vanaand Kom kry bietjie, lief Wees saam met my impulsief (Hey) Wees saam met my impulsief (Oh) So kom ons wees impulsief vanaand En hê mekaar lief vanaand Kom kry bietjie, lief Wees saam met my impulsief Official Music Video by Barto performing Impulsief. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/H4Mpr4 #Barto #Impulsief #H2Oe
Anlia Star - Plaaslewe (Offisiële Musiekvideo) Image : 16339
Video
Anlia Star - Plaaslewe (Offisiële Musiekvideo)
Luister of koop 'Plaaslewe' hier - https://AnliaStar.lnk.to/PlaasleweMB Volg Anlia Star op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/anliavanrensburg Instagram - https://www.instagram.com/anliastar/ TikTok - https://www.tiktok.com/@UCyeT7aWUGm0GwsNgMyeaPcg Executive Producer / Director / Creative Director: Johan C Venter DOP / Director / Edit / Color: Eric T Graham Producers: Anlia Star, Tehan Buys Lirieke: Gee my sonskyn Gee my rooiwyn Gee my n opi dak sonsak, cooler gepak langs n windpomp wat kraak Gee my vriende Ek weet hulle is min Maar die familie wat jy kan kies is waar jou storie begin Eendag sal ons terug kyk na hierdie oomblik. Vir nou is ons net jonk onverantwoordlik Want dis die plaaslewe Waarvoor ons lewe Vinnig visvang met n dubbel Ini hand, langs vuurtjie wat brand Want dis die plaaslewe Waarvoor ons lewe Bring die kitaar en die FAK Praat jou hart uit tot laat Oh oh oh Oh oh oh Gee my stiltes Gee my reën Gee my n sinkdak, grondpad deur die hart met n draadloos wat praat Gee my n sondag N laat middag braai Kerk is uit, ons bak boerbeskuit tot ons tiekie draai Eendag sal ons terug kyk na hierdie oomblik. Vir nou is ons net jonk onverantwoordlik Want dis die plaaslewe Waarvoor ons lewe Vinnig visvang met n dubbel Ini hand, en n vuurtjie wat brand Want dis die plaaslewe Waarvoor ons lewe Bring die kitaar en die FAK Praat jou hart uit tot laat Oh oh oh Oh oh oh Pak alles wat jy het in n klein rugsak Herinneringe in n fotoraam Hier op die plaas maak slegs klein dinge saak. Want dis die plaaslewe Waarvoor ons lewe Vinnig visvang met n dubbel Ini hand, langs vuurtjie wat brand Want dis die plaas lewe Waarvoor ons lewe Bring die kitaar en die FAK Praat jou hart uit tot laat Oh oh oh Oh oh oh Want dis die plaaslewe Waarvoor ons lewe Bring die kitaar en die FAK Praat jou hart uit tot laat Geskryf deur - Christoph Kotze
Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Music Video) Image : 16345
Video
Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)
Official Music video for "Vrystaat Vlaktes" by Reën. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/VrystaatVlaktes Follow Reën op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/ReenMusiek Instagram - https://www.instagram.com/reenmusiek/ Directed by Christian Wolf Executive Producer: Murray Lubbe for Sony Music South Africa Key Grip : Werner Nortje @ Omniworx Car Rental: Classic Rides Makeup & Hair: Kayla Botha Wardrobe Styling: Chantelle Botha Dress supplied by Febé Fashion Vrystaat Vlaktes Lyrics: Skryf ‘n brief en stuur hom na die platteland Breek die stilte wat karring aan my binnekant Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie pad Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag Ek het my hart verloor Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die Vlaktes toor En van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my? Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes Ry tot waar die stad se ligte donker raak Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak oh Glo in beter tye glo in beter dae Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae Ek het my hart verloor Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die Vlaktes toor En van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my? Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla? Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra Wil jy jou hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat? Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maak Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my? Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes Oh whoa oh ho Oh whoa oh ho Music video by Reën performing Vrystaat Vlaktes. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/pA7fVx #Reen #VrystaatVlaktes
Marissa - As die Plaas Byt (Official Music Video) Image : 16346
Video
Marissa - As die Plaas Byt (Official Music Video)
Official Music Video for "As die Plaas Byt by Marissa. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/ADPB Follow Marissa on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Marissiepit Instagram - https://www.instagram.com/net_marissa_xx_/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSeqUbbWf/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/kaalvoet-of-nie-hier-is-marissa/ Director/Director of Photography/Editor/Grading/Lighting/Producer - Stephan van Huyssteen As die Plaas Byt - Lirieke (Want as die plaas byt Kom die rooikat uit) Hy sê hy’t alles Wat haar hart begeer Groot huis, klein hondjie En nog soveel meer Soveel meer Hy boer met nommers Altyd ge-suite en tie Ek dink ek like hom Ek hoop net hy kan braai Want as hy braai maak ek die slaai Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik As die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas As die plaas byt Hy is die hele Pakkie volgens die boek Paleis, chihuahua Nie rerig wat ek soek Nie rerig wat ek soek nie As hy net saam met My sal plaas toe kom Dink ek hy sal dalk Sien ek’s bedoel vir hom En as hy bly Is hy bedoel vir my Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik As die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas byt Proe dit soos mieliebrood en konfyt ’n Bietjie boeretroos en ouma se beskuit Is jy in of is jy uit Sê my net een ding Weet jy waarvoor laat jy jou in? Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik as Die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen Want as die plaas byt Kom die rooikat uit Sy’s meer gevaarlik as Die groot 5 As sy jou soen Wat gaan jy doen As die plaas byt Sink jy jou tande in Kan nie genoeg kry Van ‘n lekker ding Jy sal voel Wat ek bedoel As die plaas As die plaas byt Music video by Marissa performing As die Plaas Byt. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/xQPgnC #Marissa #AsDiePlaasByt #Kaalvoetliefde #BietjieDronk
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo) Image : 18299
Video
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Heito Potato' hier: https://Appel.lnk.to/HeitoPotato Dankie aan: - Atlas media - Conrad Hero - WC Kriel - Phillip van Zyl - Dawid van Graan Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 _______________________________ Lirieke: Sy dra plakkies by haar kantrok Pronk pragtig soos ñ springbok Teken prentjies in die wolke Met haar vingers in die lig Bo blink en onder stink Wat dqqr op haar hopie lê Die lanies met die stiff upper lip Sy is maar net ñ lap pop Wat op haar eie hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Piet blou in haar klou Met haar moue opgevou Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll Pass vir haar die spanner Haar hond se naam is Werner Hy double clutch as hy soggens die posman jaag Sy is maar net ñ lap pop Wat daar op haar hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla O my hartjie wat het jy gemaak Sy praat van 9 maande bo in die Roeland straat Geskryf deur: Christoph Kotze (Appel)

Jy sal ook hiervan hou

DStv Catchup
Safari roetes S3 Poster

Safari Roetes

17:30 | 01 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
JBVE S15 Poster

Jan Braai Vir Erfenis

19:30 | 02 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Moer n boer S2 Poster

Moer 'n boer

20:00 | 02 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Fiesta S27 Poster

Fiësta

18:00 | 03 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
4x4 met Andre S4 Poster

4x4 Met André

17:30 | 04 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Lottoland help n dorp S4 Poster

Lottoland Help 'n Dorp

21:30 | 05 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Met n huppel in die stap S19 Poster

Met 'n Huppel In Die Stap

17:30 | 06 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144
DStv Catchup
Wie word n miljoener S5 Poster

Wie Word 'n Miljoenêr?

20:00 | 06 Aug
web uni tv guide
Kanaal
144