web uni tv guide
web uni tv guide

Appels En Tee

144Drama13 L

Wat gaan die De Klerks doen? - Appels en Tee

Video28 Oktober

Die De Klerks sit vas by die Rossouws. Henriette wil haar gesin onderhou ondanks Wessel se teenstand. #AppelsEnTee, vanaand om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.