Nuus
Ysters op die landgoed
Nuus
Slaan af saam met Johnny en Alwyn en ’n rits bekendes op spog-gholflandgoedbane dwarsoor die land
Hulle besoek, onder meer, Val de Vie in die Paarl en die Blair Atholl Equestrian-gholflandgoed in Gauteng.