Nuus
Toks en Tjops
Nuus
'n November propvol hoogtepunte op die kykNET-kanale
Daar is nie 'n tekort aan vuurwarm vermaak dié November op kykNET nie!
Nuus
Rugbylegende Bakkies Botha op 'Toks & Tjops' in November
Die legendariese Springbokrugbyspeler Bakkies Botha is in November ’n gas op 'Toks & Tjops' om saam te val met die Springbokke se wedstryde in die Verenigde Koninkryk.
Nuus
7 dinge wat jy moet weet oor die splinternuwe Toks & Tjops
Die nuwe seisoen van Toks & Tjops spog met 'n paar nuwe gesigte, 'n splinternuwe temalied en meer!
Nuus
Manlief, voel jy afgeskeep?
Manlief, moenie afgeskeep voel met vroulief wat deesdae “Die Real Housewives van Pretoria” binge nie – daar is oorgenoeg programme op kykNET waarvan jy ook sal hou.