Nuwe gesig in 'Skemergrond': ‘Daar gaan definitief baie drama Gemoedsdrif toe kom!’Chanté Grainger, die talentvolle aktrise wat bekend is vir haar rolle in, onder meer, 'Arendsvlei', 'Suidooster' en 'Summertide', het Maandag haar verskyning in die kykNET&kie-telenovela 'Skemergrond' gemaak.