Die vyfde seisoen van ‘Sê jou sê’ gaan weer heelwat rimpelings veroorsaakDié program op kykNET & Kie is een van daardie reekse waar kykers ’n ware stem het, of hulle nou te na gekom is, die vieste in is, gebroke is of net iets swaar van die hart moet afkry.