Nuwe dokumentêre reeks oor die grootste interskole ter wêreld In “Rugby of niks” word daar na die gees van hierdie legendariese skolerugbywedstryd gekyk; na hoe karakter gebou word; hoe persoonlike uitdagings in die oë gekyk en die hoof gebied word en lewenslesse op en van die veld geleer word.