Ruben in Namibië: Cindy, die sterbobbejaan, en ’n hele werf vol internetberoemde diere Op 6 Januarie 2025 om 20:30 kan kykers regskuif om dié liefdevolle spannetjie te ontmoet in die eerste van twee episodes van die kort dokumentêre reeks Ruben in Namibië.