Nuus
Plaasjapie
Nuus
Ontmoet die nuwe "Plaasjapies"
Sestien betreklike rou stadsjapies word in die tweede seisoen van kykNET se "Plaasjapie"-reeks aan die meeste van die elemente van plaaslewe blootgestel. Maar wie is hulle noudat hulle geleer het om varke te voer en koeie te melk? Gaan hul regte plaasjapies word, of is dit terug na die flonkerende stadsliggies?
Nuus
Goeie nuus! kykNET soek weer deelnemers vir "Plaasjapie"
Inskrywings open op 26 Julie 2023 en sluit weer op 25 Augustus 2023.
Nuus
Drama, drama en nóg drama! – Plaasjapie
Die Plaasjapie-finaliste was by die bekendstelling gewees van "Die Real Housewives van Pretoria" en kykNET-digitaal het eksklusief hulle eerste indrukke gekry.
Nuus
Plaasjapie-wenner deel sy gunsteling kykgenot op kykNET
Dian Louw, Plaasjapie-wenner, onthul hy het 'n DVD-reeks gekoop van sy gunsteling komedie-reeks vir sy kinders sodat hulle sy humorsin kan verstaan. Lees meer.
Nuus
Lekker lag en lekker huil – Plaasjapie
Loer hier na ons gunsteling oomblikke van die reeks!
Nuus
Wat ons geleer het – Plaasjapie
Hier is vier goed wat ons geleer het oor die splinternuwe reeks!
Nuus
Konneksies en ‘kindness’ – Plaasjapie
Lees meer oor die eerste #Plaasjapie!
Nuus
Stadsjapie van Pretoria word ’n miljoenêr op kykNET
Lees meer!
Nuus
Deelnemers vertel oor lewe na Plaasjapie
Talle Plaasjapie-deelnemers onthul oor hul lewens na die reeks en gee raad aan stadsjapies wat miskien ook hierdie uitdaging wil aanpak.
Nuus
Die laaste mylpaal – Plaasjapie
Twee stadsjapies bly oor, maar net een kan die plaas verlaat met ’n miljoen!
Nuus
‘Ek het gedink ek kan wen’ – Plaasjapie
Cecil, Esteban en Leo-Nene vertel wie van die deelnemers hulle dink sal nou ‘n plaas kan bestuur, oor hul lewe na Plaasjapie, en nog meer.
Nuus
Skaapkop en – pootjies
Probeer dié resep vir Skaapkop en - pootjies wat in die Kook en geniet verskyn.
Nuus
Waarom elke waterdruppel tel
Lees meer hier oor hoekom boere so erg is oor waterbesparing.