'Oplossings vir die platteland': Nuwe dokumentêre kykNET-reeks vier plattelandse innovasieSuid-Afrika se plattelandse gemeenskappe word toenemend gekonfronteer met groeiende uitdagings, maar eerder as om op hulp en bystand te sit en wag, neem baie die inisiatief om hul eie oplossings te vind.