Crouch, bind, set, engage! Sterstut Ruan Smith ruil sy rugbystewels in vir ’n soektog na liefde in 'Op my eish!'Ruan Smith, voormalige professionele rugbyspeler en een helfte van die bekende Smith-tweeling, is die nuwe alleenloper in kykNET se gewilde realiteitsreeks 'Op my eish!'