Liefde vir die liefdeloses in die Moederstad – Om en om"Om en om", ’n spesiale Valentynsdag-fliek met ’n sterrolverdeling wat in opdrag van kykNET vervaardig is, maak Saterdagaand sy debuut vir almal wat in die liefde glo – en ook vir hulle wat nog twyfel...