Nuus
Net mens
Nuus
Yskoue winter; vuurwarm kykgenot op kykNET hierdie Julie
Julie is die koue hart van die winter, maar gelukkig is daar meer as genoeg warm vermaak op kykNET se kanale.
Nuus
'Net Mens' se nuwe seisoen gee ’n intieme kyk op moederskap, verlies en veerkragtigheid
Die dokumentêre reeks Net mens keer terug vir sy derde seisoen, en hierdie keer vertel dit die diep persoonlike en kragtige stories van drie buitengewone Suid-Afrikaanse vroue: Karlien van Jaarsveld, Amanda Strydom en Hanna Grobler.
Nuus
Reynardt Hugo se "Net mens" keer terug met drie eksklusiewe, nuwe episodes
Die aktrise Lindie Stander, sanger Appel en rugbylegende Breyton Paulse deel hul lewensverhale in dié reeks.
Nuus
Reynardt Hugo se Net mens – ’n intieme blik op glanspersone
Wie is die mens agter die naam? Dis die vraag waarom kykNET se jongste dokumentêre reeks, Net mens, draai, wat die lewensverhale van agt plaaslike glanspersoonlikhede belig.