Nico Scheepers vertel meer oor die 'Nêrens, Noord-Kaap Deel II'-jongspanDaar is ’n gesegde in die vermaakbedryf dat jy nooit met kinders, water of diere moet werk nie. Dit het die skrywer en regisseur van 'Nêrens, Noord-Kaap', Nico Scheepers, beslis nie afgesit nie.