Nuus
My Naam is Farah
Nuus
'My naam is Farah' – nuwe Turkse telenovela vir kykNET&kie
’n Splinternuwe oorgeklankte Turkse telenovela begin op 14 Oktober op kykNET&kie (DStv-kanaal 145), en daar gaan oorgenoeg drama én romanse wees.