'Matilda & Matthys': net die regte romantiese komedie vir Valentynsnaweek’n Ambisieuse jong skrywer en die ontwikkelaar van ’n nuwe dating app, gaan op ’n reeks afsprake om navorsing te doen vir hulle onderskeie projekte, maar selfs die slimste mense het geen weerstand wanneer dit by die liefde kom nie.