Nuus
Magda Louw S2
Nuus
Nuwe seisoen van Magda Louw op pad
Dié geliefde kat (of is dit in hierdie geval die hond?) kom weer. Die derde seisoen van Magda Louw is om die draai, en daar gaan beslis gelag word. En dalk ’n traan of twee tussendeur gepink word ook.
Nuus
Tussen tonele met Desiré Gardner
Ons gesels met die skrywer en aktrise, Desiré Gardner oor “Magda Louw” en “Pronk Primêr”.
Nuus
Tussen tonele met Hannes van Wyk
Wat is dan nou lekkerder as ‘n bank-kuier met Hannes van Wyk?
Nuus
Tussen tonele met Cindy Swanepoel
Cindy Swanepoel deel haar loopbaan-hoogtepunte, asook wat sy graag in die toekoms wil doen.
Nuus
kykNET hoogtepunte: Februarie 2024
Waar vind al die aksie plaas? En wie gaan verloor en wie gaan liefde vind? Lees oor jou gunsteling Afrikaanse reekse en sepies.
Nuus
Cindy Swanepoel binnekort in "Magda Louw" te sien
Wanneer die tweede seisoen van kykNET se gewilde plaaslike komediereeks op 1 Januarie 2024 afskop, gaan kykers ’n paar nuwe gesigte ontmoet.
Nuus
kykNET se trefferkomedie "Magda Louw" terug in Januarie
Die tweede seisoen van "Magda Louw" word van Maandag 1 Januarie 2024 om 20:00 op kykNET uitgesaai.